Friday, 6 July 2012

Sintuie


Sintuig Wat stimuleer jou
Gehoor Geluid golwe
Visie Lig golwe
Gevoel Pressie op vel
Pyn Potensiale gevaarlike stimulus
Smaak Molekule wat in vloeistof opgelos is
Ruik Molekule wat in vloeistof opgelos is


Visie
Visie is een van ons belangrikste sintuie. Photoreceptors in ons oë versamel lig, en verander die fisiese energie in neurale boodskappe, en stier dit na die occipital lobe toe, sodat dit dit kan verstaan. Transduction vind plaas in die retina, wat opgetel word deur lig sensitiewe lae selle agter by die öe.

Hierdie selle wat in die retina is word rods en cones genoem. Rods is reseptor selle wat visie permit in dim lig. Cones werk in helder lig. Deur hulle kan ons verskille maak van meer as 5 miljoen verskillende kleure.

Gehoor
“As ‘n boom in die bos val en niemand is daar nie, maak dit ‘n geluid?”

Hoor is wanneer die oor en die brein sine golwe na geluide toe verander. Ons breine analiseer hierdie geluide en ons reaggeer daarop, soos wanneer ons naals hoor krap op ‘n skryfbord.

Ruik
Ruik is een van ons primitiewe sintuie. Hierdie sintuig het ontwikkel as a manier om kos te vind. Geure is chemiese molukule.

Smaak
Ons smaak knoppe is van ons slimmer sintuie. Dit kan die verskille van kos uitken, soos is dit soet, suur, bitter of souterig.

Jou proe reseptors is bo-op jou tong, los chemise molukule wat in spuug opgelos is na die smaak senter in jou brein. As jy jou tong gebrand het met warme sop, sal jy weet dat jou sintuig van smaak tydelik verdwyn het. Jou smaak knoppe word vervang elke paar dae.
Feit: Jou proe sintuig is baie weerstaanbaar teen skade.

Gevoel
Gevoel is die plesierste sintuig. Dit is nie net die hooftoegang vir seksuele opwekking nie, dit is ook nodig vir ‘n gesonde ontwikkelling.

Jou vel het senuwee. As jy die senuwee stimuleer deur fisiese kontak, maak dit sensasies van druk, warmte en kouete. Jy sal nie kan oorleef sonder hierdie sintuig nie. Die mees sensitiefste areas is presies waar jy dit die nodigste het, jou gesig, tong en hande.

No comments:

Post a Comment