Die linker kant van jou brein is in
beheer van die regter kant van jou liggaam en die regter kant beheer
jou linker kant van jou liggaam. As jy jou naam skryf met jou regter
hand doen jou linker kant eintlik die werk.
Jou linker en regterkant van jou brein
is vernote. Hierdie twee gedeeltes van jou brein kommunikeer baie
saam mekaar deur baie axons wat die brein an mekaar kopel.
Hierdie twee werk baie keure ook gelyktydig, soos wanneer jy miskien
in iemand loop wat jy ken, onthou die linkerkant die persoon se naam
en die regterkant onthou sy gesig.
Albei halwes van jou brein het vier
lobe, die vier lobe staan bekend as parietal, temporal
frontal en occipital lobe. Hierdie vier lobe maak n
persoon wie hy is.
Die frontal lobes wat net agter jou
voorkop is, is die nuutste deel van die brein. Die lobe is in beheer
van beplanning, besluitnemings en houdings.
Die temporal lobes sit agter jou
ore, en hulle werk is om seker te maak dat jy verstaan wat jy hoor.
Die linker temporal lobe maak dit moontlik dat jy n gesprek verstaan.
As daar skade gedoen word aan die
linker temporal lobe kan jy alles hoor maar jy sal dit nie
verstaan nie. Jou regter temporal lobe help jou om musiek, die gelei
van die telefoon en ander geluide te verstaan. As jy vir iemand sĂȘ
hy het ‘n oor vir musiek, bedoel dit dat die persoon’n
uitstekende regter temporal lobe funksioneering het.
Jou parietal lobes is an die
bo-kant van jou kop. Dit interpreter alle sintuie wat in kom an albei
kante van jou liggaam. Hierdie lobes maak dit moontlik dat jy
verstaan wat jy aan raak. As jy in jou beursie kvoel vir iets, help
jou parietal lobes jou om die verskil tussen n 50c en ‘n R5 te
verstaan, deur hoe die twee munte voel.
Jou occipital lobes is heelagter
in jou kop. Die occipital lobes help jou verstaan wat jy sien. Hier
is ‘n klein oefining om te sien hoe jou occipital lobes werk:
- Strek jou hande reguit voor jou. Trek ‘n verbeeldinge middellyn deur elke hand. Die regter visuele veld is die regte half van elke hand en die linker visuele veld is die linker helfte van elke hand.
No comments:
Post a Comment