Illusies
Drae jy donker klere of klere met
vertikale strepe om jouself maer te lat lyk? As dit so is maak jy
gebruik van illusie deur jou keuse van kleredrag. Donker kleure
verskyn kleiner as helder kleure, het ons die beheer om met mense se
persepsie te speel?
Ons ervaar ‘n perceptual illusion
wanneer ons sintuie ons mislei. Jy mag dalk maer lyk in vertikale
strepe strepe, maar die skaalband sal wys dat jy eintlik nie so maer
is nie. Illusies kan ons sintuie mislei.
Aandag
‘n Illusionist is geleer hoe
om mense se aandag trek. Hulle lat jy focus op een ding, terwyl hulle
besig is in die agtergrond met ‘n ander. ‘n Goeie illusionist
weet dat aandag die eerste stap na sensasie en plesier ly.
Elke dag is daar baie dinge wat ons
aandag trek. Meeste van die tyd he tons bewuste beheer oor wat ons
aandag an skenk. As ons enigeiets iets voluit wil verstaan, moet ons
focus op een bron van die informasie en die ander bronne uitsluit.
Aandag het basies 3 pligte:
- Dit help ons onnodige informasie uitsluit en op belangrikke informasie fokus.
- Dit help ons die geskikte respons oorweeg.
- Dit besluit watte informasie in ons gedagte sal kom, en wat daar moet bly, in ons bewustheid.
Hier is ‘n voorbeeld hoe aandag werk:
- Het jy al jou naam skielik by ‘n partyjie gehoor? Die oomblik jy jou naam hoor is dit asof klokies in jou kop lui, wat jou sein dat jy moet aandag skenk. Dit is asof die persoon jou naam harder uitgeroep het, maar dit is nie so nie.
Persoonlike interressante informasie
kan gou jou aandag trek. Somtyds word vermyde inligting ook
geproseer, soos wanneer jy jou aandag wegtrek van ‘n gesels af,
maar as jy jou naam hoor is jou aandag automaties weer daar.
Persepsie
Jou kas mag dalk nie agtermekaar is
nie, maar jou brein is. Byvoorbeeld, jy brein vermoed automaties dat
dinge wat dieselfde is, saam behoort.
Dinge wat dieselfe lyk word saamgesmelt
in jou persepsie, en dinge wat in dieselfde direksie beweeg in
dieselfde spoed, ‘n geneemende bestemming het. Jou brein spaar tyd,
deur om dinge te groeppeer.
‘n Natuurlike strategie wat jou brein
het is om landkaartte temaak. Dit gebruik die veranderinge in kleur
en tekstuur as leidrade. Jou hare het ‘n verskillende tekstuur as
jou vel, dit is waarom jou brein dit as ‘n individuele kenmerk
opneem.
Reloader Activator 2020
ReplyDeleteThanks for sharing such great information, I highly appreciate your hard-working skills which are quite beneficial for mewondershare-pdfelement-pro-crack/
ReplyDeleteThanks for this post, I really found this very helpful. And blog about best time to post on cuber law is very usefulmathtype-crack/
ReplyDeleteRadmin Vpn Crack
ReplyDeleteIdealshare Videogo Crack
Cracks
Micro Sd Card Recovery Crack
Cubase Pro Crack
Minitool Power Data Recovery Crack