Friday, 6 July 2012

Ons gebruik sintuie


Ons gebruik ons sintuie om ons te help alles om ons te verstaan. Somtyds sein jou sintuie gevaar(wanneer jy te naby aan ‘n vuur is) of plesier(wanneer jy jou geliefde soen).

Dit is jou physiological respons wat jou van sekere dinge van lat hou of nie, en nie die item ditself nie. As jy verkoue is en jy kan nie ruik nie, kan die lekkerste parfuum sy geur verloor. Jou persepsie is baie kompleks, jy sal dieselfde parfuum ruik, maar jy sal dit anderste opneem afhangend van die omstandighede.

Nadat navorsers uitgevind het dat baie van ons die wêreld begrip anders as wat dit werklik is, stel hulle baie belang oor die verhouding tussen ons geestelik en fisiese wêreld, waarin ons eintlik leef. Hierdie navorsing het navorsers na ‘n nuwe ondervinding gelei.

In vroëere jare was sielkundiges baie intereseert in fisiese stimulus en die houdings wat dit mense lat het. Psychophysics, die studeering van sielkundige reaksies deur fisiese stimulus is die oudste veld van sielkundig.

Feit: Wanneer emergency lights in ‘n kar gebou word, moet die engineers seker maak dat die ligte helder genoeg is sodat dit die bestuurder se aandag weg tetrek van ander dinge.

No comments:

Post a Comment