Friday, 6 July 2012

Aandag, Illusies & Persepsie


Illusies
Drae jy donker klere of klere met vertikale strepe om jouself maer te lat lyk? As dit so is maak jy gebruik van illusie deur jou keuse van kleredrag. Donker kleure verskyn kleiner as helder kleure, het ons die beheer om met mense se persepsie te speel?

Ons ervaar ‘n perceptual illusion wanneer ons sintuie ons mislei. Jy mag dalk maer lyk in vertikale strepe strepe, maar die skaalband sal wys dat jy eintlik nie so maer is nie. Illusies kan ons sintuie mislei.

Aandag
‘n Illusionist is geleer hoe om mense se aandag trek. Hulle lat jy focus op een ding, terwyl hulle besig is in die agtergrond met ‘n ander. ‘n Goeie illusionist weet dat aandag die eerste stap na sensasie en plesier ly.

Elke dag is daar baie dinge wat ons aandag trek. Meeste van die tyd he tons bewuste beheer oor wat ons aandag an skenk. As ons enigeiets iets voluit wil verstaan, moet ons focus op een bron van die informasie en die ander bronne uitsluit. Aandag het basies 3 pligte:
  • Dit help ons onnodige informasie uitsluit en op belangrikke informasie fokus.
  • Dit help ons die geskikte respons oorweeg.
  • Dit besluit watte informasie in ons gedagte sal kom, en wat daar moet bly, in ons bewustheid.

Hier is ‘n voorbeeld hoe aandag werk:
  • Het jy al jou naam skielik by ‘n partyjie gehoor? Die oomblik jy jou naam hoor is dit asof klokies in jou kop lui, wat jou sein dat jy moet aandag skenk. Dit is asof die persoon jou naam harder uitgeroep het, maar dit is nie so nie.

Persoonlike interressante informasie kan gou jou aandag trek. Somtyds word vermyde inligting ook geproseer, soos wanneer jy jou aandag wegtrek van ‘n gesels af, maar as jy jou naam hoor is jou aandag automaties weer daar.

Persepsie
Jou kas mag dalk nie agtermekaar is nie, maar jou brein is. Byvoorbeeld, jy brein vermoed automaties dat dinge wat dieselfde is, saam behoort.

Dinge wat dieselfe lyk word saamgesmelt in jou persepsie, en dinge wat in dieselfde direksie beweeg in dieselfde spoed, ‘n geneemende bestemming het. Jou brein spaar tyd, deur om dinge te groeppeer.

‘n Natuurlike strategie wat jou brein het is om landkaartte temaak. Dit gebruik die veranderinge in kleur en tekstuur as leidrade. Jou hare het ‘n verskillende tekstuur as jou vel, dit is waarom jou brein dit as ‘n individuele kenmerk opneem.

Sintuie


Sintuig Wat stimuleer jou
Gehoor Geluid golwe
Visie Lig golwe
Gevoel Pressie op vel
Pyn Potensiale gevaarlike stimulus
Smaak Molekule wat in vloeistof opgelos is
Ruik Molekule wat in vloeistof opgelos is


Visie
Visie is een van ons belangrikste sintuie. Photoreceptors in ons oë versamel lig, en verander die fisiese energie in neurale boodskappe, en stier dit na die occipital lobe toe, sodat dit dit kan verstaan. Transduction vind plaas in die retina, wat opgetel word deur lig sensitiewe lae selle agter by die öe.

Hierdie selle wat in die retina is word rods en cones genoem. Rods is reseptor selle wat visie permit in dim lig. Cones werk in helder lig. Deur hulle kan ons verskille maak van meer as 5 miljoen verskillende kleure.

Gehoor
“As ‘n boom in die bos val en niemand is daar nie, maak dit ‘n geluid?”

Hoor is wanneer die oor en die brein sine golwe na geluide toe verander. Ons breine analiseer hierdie geluide en ons reaggeer daarop, soos wanneer ons naals hoor krap op ‘n skryfbord.

Ruik
Ruik is een van ons primitiewe sintuie. Hierdie sintuig het ontwikkel as a manier om kos te vind. Geure is chemiese molukule.

Smaak
Ons smaak knoppe is van ons slimmer sintuie. Dit kan die verskille van kos uitken, soos is dit soet, suur, bitter of souterig.

Jou proe reseptors is bo-op jou tong, los chemise molukule wat in spuug opgelos is na die smaak senter in jou brein. As jy jou tong gebrand het met warme sop, sal jy weet dat jou sintuig van smaak tydelik verdwyn het. Jou smaak knoppe word vervang elke paar dae.
Feit: Jou proe sintuig is baie weerstaanbaar teen skade.

Gevoel
Gevoel is die plesierste sintuig. Dit is nie net die hooftoegang vir seksuele opwekking nie, dit is ook nodig vir ‘n gesonde ontwikkelling.

Jou vel het senuwee. As jy die senuwee stimuleer deur fisiese kontak, maak dit sensasies van druk, warmte en kouete. Jy sal nie kan oorleef sonder hierdie sintuig nie. Die mees sensitiefste areas is presies waar jy dit die nodigste het, jou gesig, tong en hande.

Ons gebruik sintuie


Ons gebruik ons sintuie om ons te help alles om ons te verstaan. Somtyds sein jou sintuie gevaar(wanneer jy te naby aan ‘n vuur is) of plesier(wanneer jy jou geliefde soen).

Dit is jou physiological respons wat jou van sekere dinge van lat hou of nie, en nie die item ditself nie. As jy verkoue is en jy kan nie ruik nie, kan die lekkerste parfuum sy geur verloor. Jou persepsie is baie kompleks, jy sal dieselfde parfuum ruik, maar jy sal dit anderste opneem afhangend van die omstandighede.

Nadat navorsers uitgevind het dat baie van ons die wêreld begrip anders as wat dit werklik is, stel hulle baie belang oor die verhouding tussen ons geestelik en fisiese wêreld, waarin ons eintlik leef. Hierdie navorsing het navorsers na ‘n nuwe ondervinding gelei.

In vroëere jare was sielkundiges baie intereseert in fisiese stimulus en die houdings wat dit mense lat het. Psychophysics, die studeering van sielkundige reaksies deur fisiese stimulus is die oudste veld van sielkundig.

Feit: Wanneer emergency lights in ‘n kar gebou word, moet die engineers seker maak dat die ligte helder genoeg is sodat dit die bestuurder se aandag weg tetrek van ander dinge.

Die Brein


Die linker kant van jou brein is in beheer van die regter kant van jou liggaam en die regter kant beheer jou linker kant van jou liggaam. As jy jou naam skryf met jou regter hand doen jou linker kant eintlik die werk.

Jou linker en regterkant van jou brein is vernote. Hierdie twee gedeeltes van jou brein kommunikeer baie saam mekaar deur baie axons wat die brein an mekaar kopel. Hierdie twee werk baie keure ook gelyktydig, soos wanneer jy miskien in iemand loop wat jy ken, onthou die linkerkant die persoon se naam en die regterkant onthou sy gesig.

Albei halwes van jou brein het vier lobe, die vier lobe staan bekend as parietal, temporal frontal en occipital lobe. Hierdie vier lobe maak n persoon wie hy is.
Die frontal lobes wat net agter jou voorkop is, is die nuutste deel van die brein. Die lobe is in beheer van beplanning, besluitnemings en houdings.

Die temporal lobes sit agter jou ore, en hulle werk is om seker te maak dat jy verstaan wat jy hoor. Die linker temporal lobe maak dit moontlik dat jy n gesprek verstaan.

As daar skade gedoen word aan die linker temporal lobe kan jy alles hoor maar jy sal dit nie verstaan nie. Jou regter temporal lobe help jou om musiek, die gelei van die telefoon en ander geluide te verstaan. As jy vir iemand sê hy het ‘n oor vir musiek, bedoel dit dat die persoon’n uitstekende regter temporal lobe funksioneering het.

Jou parietal lobes is an die bo-kant van jou kop. Dit interpreter alle sintuie wat in kom an albei kante van jou liggaam. Hierdie lobes maak dit moontlik dat jy verstaan wat jy aan raak. As jy in jou beursie kvoel vir iets, help jou parietal lobes jou om die verskil tussen n 50c en ‘n R5 te verstaan, deur hoe die twee munte voel.

Jou occipital lobes is heelagter in jou kop. Die occipital lobes help jou verstaan wat jy sien. Hier is ‘n klein oefining om te sien hoe jou occipital lobes werk:
  • Strek jou hande reguit voor jou. Trek ‘n verbeeldinge middellyn deur elke hand. Die regter visuele veld is die regte half van elke hand en die linker visuele veld is die linker helfte van elke hand.